1. Tekstipes en Skryfstyle bl 10
    1. Tekstipes
      1. Informatiewe teks
        1. Informasie aan leser
      2. Verhalende teks
        1. Storie word vertel
      3. Wetenskaplike teks
        1. Wetenskaplike feite , deur navorsing bewys
      4. Feitlike teks
        1. Bewese feite
      5. Kriptiese teks
        1. Gee inligting in n kort en kragtige manier deur bv advertensie
    2. Skryfstyle
      1. Humoristies
        1. Grappig van aard
      2. Ernstige
        1. Stemming
  2. So leer jy Spel !bl 40-49
    1. Grondbeginsels (3)
      1. Uitspraaak bepaal hoe 'n woord gespel word
      2. Tradisie- Standaard spelwyse van Nederlands
      3. Gelykvormigheid
    2. Lettergrepe
      1. Oop lettergrepe
        1. Eindig op 'n vokaal of n diftong
      2. Geslote lettergrepe
        1. Eindig op n konsonant
    3. Woorddele
      1. Verdeel volgens basisdele
        1. bv- skool + tas
    4. Spelreëls
      1. Verdubbeling van klinkers
      2. Verdubbeling van konsonante
    5. Skryftekens
      1. Deelteken bv ë
        1. Funksie : Dui n nuwe lettergreep aan
      2. Kappie bv ê
        1. Funksie: Dui die lang uitgerekte klank aan
      3. Koppelteken bv (-)
        1. Funksie: Behhoort een woord te wees maar agv uitspraak verwarringkan nie as een woord geskryf word nie
      4. Afkappingstekem bv (')
        1. Rede: alfabet en snw wat eindig met ''i'' ''o'' ''u''
        2. Persoons name en vanne wat met ''e'' en ''s'' eindig
        3. Klank wat wegval bv g'n
      5. Aksentteken
        1. Gravis bv (`)
          1. Verwarring uit te skakel
          2. Vreemde herkoms
          3. En op woorde soos de he ne
        2. Akuut bv (/) net kleiner
          1. Om beklemtoning aan te dui
          2. Woorde van vreemde herkoms
    6. Leestekens
      1. Punt
      2. Kommapunt
      3. Vraagteken
      4. Uitroepteken
      5. Dubbelpunt
      6. Aandagstreep
        1. Parentese (inlassin)
      7. Asterisk
        1. Verwys na 'n aantekening elders
      8. Hakies
        1. Ekstra informasie
      9. Komma
    7. Hoofletters
      1. Begin van 'n sin
      2. Persoons name
      3. Ander aanspreek vorme
      4. Eerbiedsbenaming
      5. Afleiding van eiename
      6. Taalname
      7. Produkte
      8. Persoonifikasies
      9. Dierename
      10. Aardrykskundige eiename
      11. Sterrekundige name
      12. Kalendriese name
      13. Feesdae
      14. Gelowe
      15. Name van vakke